Wel jollie ek weet dit is ou nederlands <img src="/ubbthreads/images/graemlins/winkwink.gif" alt="" />
Dit is vir my verskriklik maklik om julle te verstaan.
Wel my voorvaders het oorspronklik van Duitsland afgekom. Ek gaan nou 'n bietjie dutch probeer skryf al is ek nie goed daarin nie so help my reg as ek verkeerd is.
Ik hebben german roots.
In Suid Afrika praat die meeste mense afrikaans. Al wat verskil tussen die twee tale is dat sommige woorde verskillend uitgespreek word.
And this must have been a surprise to all of you?
I dont just speak english <img src="/ubbthreads/images/graemlins/winkwink.gif" alt="" />