Ja ek het nou net 'n lekker koppie koffie gehad. Ek dink amper ek moet vir my nog een gaan maak.
Ok mense ek verstaan meeste van wat julle skryf. Maar verduidelik vir my asseblief wat is 'n duveltje.