Ja well moenie die Suid Afrikaners hier onder in Afrika vergeet nie, want ek kan julle darm goed verstaan. Baie van die woorde tussen die twee tale is presies dieselfde.